Hierdie gaan net meer spanningsvol word. Neels mens kan nie ophou lees as mens eers begin het, te bang jy mis iewers gebeure.
Neels jy het jou beroep gemis, jy moes voltyds speurverhale/spanningsverhale geskryf het.
Jy bind almal met hierdie ene van jou. Knap gedaan, laat jou vingers raas.
Iemand gaan aan die pen ry
Hier kom 'n ding......
[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]
Hierdie plasing kan nie meer herstel word nie.