Die kerkklok lui 07:45. āLanie wil hĆŖ ons moet oor ‘n uur in die kerk wees,ā sĆŖ Mamma van Rooyen. Teen 08:30, ‘n halfuur voor kerk, is al vier van die gesin aangetrek, gevoed en prim en proppers vir die erediens ā en dit sonder n gedreig en n geskree! Maar dit is waar die […]
Vir Yolandi Bykans almal skop, skiet en steel Stokkiesdraai slingergooi Suid-Afrika Niks orde of wet, bloed is wat ons het Misdaad hoog, damme droog Maar jy kom verdryf die donker sonstraal wat in ons choas flonker Dankseggingfees en skoendoospresente Jy giet reĆ«n ondanks doemresensente Jou hart vir ander klop warm Jy gee jou been en […]
āJy kan kies. My plek of joune. Ek is nie bang vir bloed nie. Ek moes van jongsaf bokke se kele sny. Ek my eerste lewer geĆ«et het en die springbok se bloed op my gesig gesmeer het,ā sĆŖ die man met die stoppelbaard. Eric is woedend omdat Lucinda sy Chelsea-memorabilia verkoop het. āKom ons […]
mannekyn vlees teenwoordig lewende gees dwaal oor verlate plekke pilverdoof, geesgebroke as gesondheid ontbreek planne van roem pooitjie wat is bestaansreg dan? stoflike genade uitgegiet nietemin ān iemand of twee wat omgee, koester iewers ān hiervandaankomplek ān behoortplek ondanks leemtes deur bloed en belofte mag nalatenskap iewers vastrapplek kry iewers tussen die wasems ān tuiste […]
Ek sien jou gesig, maar ek het jou naam vergeet. Ek ervaar wel ān emosie en daarvolgens weet ek hoe ons laaste ontmoeting was ( dalk was dit ons enigste een, my kop hou nie telling nie). Uit ān paar fotoās probeer ek die verlede by mekaar trek, die leĆ« gapings wat vir ewig verlore […]
Einde soos ān pianis sit ek voor die skerm my emosies vloei oor die sleutels terwyl ek innerlik kerm dis ān verwerking van trane wat ek nie stort nie hoop wat ek nie hardop kan verwoord nie ek skree deur letters op papier ek bloei woord vir woord, dis my manier jy sĆŖ die skrywes […]
Splinters en stukkies glas gestrooi op die grond Donderweer het stukkend geslaan wat eens heilig was Skerp punte, skerp kante na bo Oorblyfsels van vasgelymde gekleurde glas Punte wat sny, brokkies herinneringe Verweerde illusie van meesterkuns Gebroke prent gestrooi oraloor Maagd Maria was ook net mens Flenters skuil tussen groewe Wat is, wat was, voel […]
āHou op stry. Ek gaan ān ongeluk maak. Pietie, laat Sannetjie ook die boek deurblaai,ā beveel Trudie vies. Sy hoop maar net die Huisgenoot se bladsy is leesbaar as sy later vandag by die huis kom. Die verkeerslig slaan rooi en sy verminder haar spoed. Hou stil. Onder die verkeerslig sit ān hopie mens. Sy […]
HOOFLETTERS IN ROOI Die rooi hoofletters verwond haar teer gemoed. Dit voel asof daardie rooi skrif deur hul skoenlapperligte-verhouding sny. In die agtergrond is ān baba wat huil, ān kind wat skreeu en ān hond wat blaf. Die gedagte aan ān swak ma wees, lĆŖ vlak en rou. Dat rooi pigment, die nakomeling van gehidrateerde […]
Sy naam is Heinrich. Heinrich die donkerkop. Heinrich die slimkop. Heinrich die karateman wat daarvan droom om ān vlieĆ«nier te word. Heinrich die een met die omgekeerde piepie-pot haarstyl. In stilte het sy hom nog altyd bewonder en snags droom sy van a happily ever after saam met hom en ān hond. Hy is aantreklik, […]