Jongste aktiwiteit:

Die Lammetjie van God – Openbaring 5 verse 9-14

Liewe Jesus, U het mens kom word volgens God se opdrag, geklee net in growwe doeke …atermies in die voerbak van die vee. Die diere se warm asems U soewereine wolkombersie; ál verweer teen die aanslae van ‘n ongehoorsame wêreld wat ontbeerd is aan Wysheid, nog so dom is oor God die Vader. U kon […]

Lees meer

Gypsy Meisie

Gisteraand nog was ek ‘n goudgeel gypsy by die mark vasgevang, geweb in die wind se liefdes kunstige warboel toe skielik gaan lê die wind onder my wye romp … kom hang alles pap soos ‘n doeklose seuntjie in ‘n warboel tuimel ek in my valskermromp terug geneusring in my ronde oorbel verwurg in my […]

Lees meer

Mengelmoes Kardoes

Die storms is uitgewoed ek is gelos met die sand se donker goudstof wat ‘n aand se ure kom voed al wat nog aanhou klop en vra is ‘n honger wese in my bloed wat oor en oor kom vryf en druk en skryf in my kop die e-woorde wat duisel en tuimel is ‘n […]

Lees meer

Oudword se Liefde

Liefde .. is dieper as my hart nader as my vingerpunt groter as my ik mooier as ‘n Alpeviool skoner as die see ryker as die wêreld se guptas meer glansryk as die duurste pêrel ons is te jonk om te huil te oud om nie nodig te hê nie te wys om nie te […]

Lees meer

Die padlopers in my lewe (2)

En vandag gebeur dit weer. By dieselfde swaar, swart hek staan ‘n padloper …met ‘n kortbroek aan in die yskoue winterweer. Ek sidder vir sy onthalwe en stap nader. Hy hou ‘n heel brood na my toe uit. “Kan Tannie asseblief vir my help met so ‘n bietjie smearings op die brood?” Ek vat die […]

Lees meer

Die padlopers in my lewe (1)

Buite op die sypaadjie in die winterkaal Plataanboom maak dieselfde duifiemamma vir die afgelope 5 jaar haar nessie. In uiterste omstandighede bly sy sit tot haar kuikens groot genoeg is sodat sy uit die koue uit son toe kan gaan vir die res van die winter. Omdat sy die toonbeeld is van ‘n superma soos […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed