GENOEG Hy het gewoond geraak sy kon nie die leuens wat hy gesê het, nie meer koop nie Haar liefde, hy weet is vanselfsprekend aanvaar totdat sy by die deur uit geloop het Te min om te sê hy is jammer omdat sy nie meer huil nie . Nou is nie meer daar nie Hy […]

KORT IS DIE PAD. Die lewens pad is kort so bitter kort dit word oral oor gese maar is die besef daar gee daai omgee daai opregte hart daar is nie ‘n teerpad of ‘n snelweg nie maar ‘n grondpad met baie afdraai paadtjies stap daai pad maar kyk die afdraai paadtjies verby op elke […]

die vrou. die vrou is broos soek net troos liefde , geduld en omgee geen vergelyking met die bose Die vrou is die skenker van die lewe na die aarde,respekteer haar vertroetel haar die son die maan en die sterre skyn oor haar kop nes oor enige ander, vrou wees dit waardig Soms kyk so […]

elke stukkie van gister netjies toegevou in aparte kassies word begrawe die engele het hul omvou elkeen vergesel hulle op hul reis na die voete van hul Meester direk onder ‘n doring boom wat treurig alleen staan eenkant in die stilte van die bosveld so bekend in die agter grond het die son onder gegaan […]


Die Pad. Kort pad lang pad kronkel pad Pad vol gate nuut geteer of oud Grond sement of gras Maklik moeilik glad of rof Is lankal se tyd uitgelê en bepaal Geen maklike roete is aan niemand Beloof jonk middeljarig of oud Maak geen verskil stap sal die mens stap Selfs die dier in die […]

BIETJIEBES Bietjiebes was toe nooit die beste nie Ha wanneer is dit die beste bietjie die kant toe dan daai kant toe maar nooit bietjiebes nie. Het jy gesien die takkies van die roos boom is geskeur bietjiebes se die tuinier se skuld vir alles is die iemand se skuld wanneer is dit die skuld […]


het jy geweet ek staan nog by die plaas se heining en wag jaar in en jaar uit vir jou om te onthou te onthou van katoen pluk bakstene maak verlang na die vuur se vlamme wat lek en skyn oor jou gesig daardie prag blou oe met pik swart hare waar skynsel kom ruk […]




