KORT IS PAD
KORT IS DIE PAD.
Die lewens pad is kort so bitter kort
dit word oral oor gese maar is die besef daar
gee daai omgee daai opregte hart
daar is nie ‘n teerpad of ‘n snelweg nie
maar ‘n grondpad met baie afdraai
paadtjies stap daai pad maar kyk die afdraai
paadtjies verby
op elke afdraai paadtjie le daar niks goeds nie
net seer die baie seer en jy moet alleen
terug draai en daai baie seer kom verwerk
opnuut jou hart laat skoon was wat so groot
genade is maar dit nie jou die reg gee om
af te draai nie
Soms is daar omstandighede wat jou voete stukkend sny
op daai grondpad en jy het iemand nodig om te help
met die verbind daarvan
kies daai persoon versigtig
soms net soms is daai verbande nie
silverskoon nie wat kon maak dat
jy liewer dan die afdraai pad kon kies.
Groot is die genade
dit is genoeg
die jy maak nie meer saak nie
Maar jou op regte hart wat hierdie
groot genade ken
doen die genesing van self
jou seen sal groot wees
jou harts begeerte vervul word
gee jou liefde met ‘n opregte
Vind daai genade onbeskryflik groot.
jac
2017-12(kopie reg voor behou)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.