Jongste aktiwiteit:

GENOEG

GENOEG
Hy het gewoond geraak
sy kon nie die leuens wat hy gesê het,
nie meer koop nie

Haar liefde, hy weet
is vanselfsprekend aanvaar
totdat sy by die deur uit geloop het
Te min om te sê hy is jammer
omdat sy nie meer huil nie

. Nou is nie meer daar nie
Hy was nie daar toe hy nodig was nie,
maar hy was daar om haar te laat val
Soms voel hy so dwaas

Sy kon haar liefde vir almal uitdeel
Nooit iets terug verwag
Die wind fluister haar naam
Voeltjies tirp haar lied
Sy huil nie meer

Die skoenlappers het haar oor geword
Die krieke neurie haar verdriet
Sy huil nie meer nie
In die sonskyn lig sy haar kop

Sy roep na die maan
kyk na die melkweg
erens daar erens
dwaal hy rond
genoeg het
genoeg ge-
word.

JAC.
2018-05-02
(kopie reg voorbehou.)

geplaas op ink.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed