Jongste aktiwiteit:

PAD

Die Pad.
Kort pad lang pad kronkel pad
Pad vol gate nuut geteer of oud
Grond sement of gras
Maklik moeilik glad of rof
Is lankal se tyd uitgelê en bepaal
Geen maklike roete is aan niemand
Beloof jonk middeljarig of oud
Maak geen verskil stap sal die mens stap
Selfs die dier in die veld weet waar om te stap
Weet om uit te kyk vir strikke vir hom gestel
Elke dag swoeg en sweet die mens om die paaie
Gelyk te maak om die pad soos uitgele te stap
Net eendag trek die mens sy baadjie uit
En wandel die pad wat met goud beslaan
is
,o Heer maak my pad vir my gelyk
sodat ek ook een dag die goud
beslane pad sal kan stap
sodat die moeilike paaie
sal kan agter bly
en ek met u
saam kan
stap.
~jac~
2013-10-04(Her skryf)
(Kopie reg voorbehou)




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed