Baie dankie, Janita... dit beteken altyd soveel as iemand geniet wat 'n mens skryf.
Janita... ek het ook seuntjiemense groot gemaak... het nou nog een wat vlg jaar hoërskool toe gaan. Ek het jou gedig vreeslik geniet, want hulle vang sowaar dinge aan wat net hulle alleen kan regkry!!
Ek moet erken... ek is ook maar iemand vir gedigte wat rym - en wat goeie ritme het! Baie dankie vir jou kommentaar - ek waardeer dit opreg.
Sad, but true!!!
Ek love hierdie gedig, Loretta... right up my ally!!
[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]
Hierdie plasing kan nie meer herstel word nie.