Jongste aktiwiteit:

VERGANE DROME

VERGANE DROME

Ritmies tik die tyd
en sleep sonder genade
drome met hom saam.

met die gang van tyd
gloei net die droomvuur kole
oë is wyd gerek
skok staar stil en kan net kyk
na rafelsoom droomtapyt

skokkend hoe drome
met jare se snelle gang
al soomlangs verslyt

Lorraine Smit
2017




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed