Jongste aktiwiteit:

In Skulpland

In SKULPLAND Hoeveel van die see wil jy gaan jy kan jy sien? In een leeftyd? In SKULPLAND woon krappies met fyn vinnig bewegende pootjies skuins-skuins skarrel hy met sy skulphuisie vorentoe. Wat eet so n miniatuur skulpkrappie? Hoe lank leef hy, sy lewensduur? Die huilhartseertrane brand vir die krappie … In n bruin papiersak […]

Lees meer

Sampioen-kampioen

Sampioen-Kampioen Swam of sampioen? Is jy n natuurkampioen? Uit n unieke koninkryk pryk jy as Fungi vormryk Swamkundiges weet van jou veel kindertjies wil met jou speel verseker sal Fungi-verhaaltjies nooit verveel Tuin, woud en veldvriend wil inligting deel.

Lees meer

Afrika-Engels

Afrika-Engels. Ek het nou voldoende afgekoel na n lang, warm stappie. Ons is Afrikaners in n oorwegend Engelse omgewing. So besluit ons om weer in van die romantiese pypsteelerwe af te stap. Meestal loop jy in n hek en n klomp blaffende honde vas. By die derde geleentheid stap ons in n man vas deur […]

Lees meer

Besoek

Besoek. Kuiergaste is altyd welkom want mense is vriende geselskap is nodig wees gasvry bereid om aan te pas stel jouself oop geleentheid tot kommunikasie praatprestasies, gedagtes ruil, Besoektyd is kosbaar!

Lees meer

Stoel bedoel:

Stoel bedoel: Die doel as Kroon of om te rus na jy verdien jou loon of om af te koel met n windjie soel. Gemakstoel, van leer of van hout, eike of selfs duursamer stoel as teken van status. Selde kry jy een gratis.

Lees meer

Soldate Skild

Soldate Skild. In die venster Kordaat met ysterskild gekeur, sekerlik vanuit Konstantinopel Keiser Konstantyn VI gedood, so ook die Romeinse kultuur Kasteel van Kruisvaarders Kruistogbeweging Red Christenheiligdomme Middeleeuse soldaat. moet ons nie verlaat: Leer ons … Wees steeds n kryger stry die stryd Verset teen verval Middeleeue was n toonbeeld van orde …van organisasie. Middeleeuer […]

Lees meer

Kinders is die toekoms.

Kinders is die toekoms. Die Toring van Babel is nie ‘n fabel. Die mense daar was skoon misrabel. Hoër en hoër het hul gebou, maar hul het dit tog berou, omdat hul nie die Here vertrou. Toe het daar verwarring ontstaan, hul kon mekaar tog glad nie verstaan en daar was geen plan te beraam. […]

Lees meer

Haastigheid

Haastigheid. Haas altyd haas ons ons Oorhaastig soos atleet na goud of brons Ken jy haas almal hier op hierdie kuierhoek besig om teen dringende snelheid nuwe vriende te soek? Onthou die kinderspeletjie “haas-en-hond” hedendaags speel ons so rond en bont ons werk nie meer vinnig en sekuur ons tyd verwyl ons uur na uur, […]

Lees meer

Breinbewus.

Breinbewus. Ek voel vloeistof loop uit my ore uit. Toe ek die woorde hoor, draai ek dit n rukkie rond in my gedagtes. En ek besluit om tog met die woorde en die werklikheid te speel. Toe ek laas vir die suster vertel dat ek bewus is van n ligte vloeistobeweging uit my oor, het […]

Lees meer

Estimable

Estimable. Ek het wakker geword uit n droom met die woord “estimable ” in n netjiese labeltjie op n larney hoed. Of high esteem, is wat my tref. Gepraat van getref. Ek word deur skokkende beelde getref, uur in en uur uit. Die dokter maak toe die aanmerking: ” You can shoot a movie of […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed