Ek hou hiervan. Identifiseer met jou skrywe. Wil so graag dan raak die wooorde werg.
Ek hou hiervan-hoor myself uit jou skrywe. Goed gedoen.
Ja dis baie waar.
Weet presies waarvan jy praat. Het dit gesien en beleef. Jy gee mooi uitdrukking daaraan. Sal ouers ooit verstaan wat hulle aan kinders doen?
Sjoe. Daar is so baie seer daar buite en dis so moeilik om te onderskei wie om te help. Mooi geskryf.
[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]
Hierdie plasing kan nie meer herstel word nie.