Jongste aktiwiteit:

  • mvr77 commented on the post, Te min

  • mvr77 het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • mvr77 commented on the post, Laaste asem (Goud)

  • mvr77 het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • mvr77 het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • mvr77 het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • mvr77 het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • mvr77 het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • mvr77 het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • mvr77 het ‘n nuwe publikasie gemaak

Te min

Te min Altyd was daar net dié; Geloof, hoop, liefde, hiedie drie. En in bitter eensaam nag van liefdeloos gegrendel? En as hartstogs eenvoud kreun en kla by die drempel? Hoe dan smeek ek wel van U, Here, God van Woord en Tempel, Is daar nie dan meer as net dié? As geloof, hoop, liefde. […]

Lees meer

Sielshangkas

Sielshangkas Jy het skielik verskyn, rondgekrap en net so skielik weer geloop. Jy het gesoek, gegrawe en gebreek sonder om te vra of jy mag of kan of moet. Jy het ingestap, deure oopgegooi en ou gordyne oopgetrek, die son weer die plankvloer laat skroei. Jy het weggedraai, trots op jou redderswerk. Maar die donker […]

Lees meer

Triptiek

Liefde En nou dat ons saam, met gevlegde hand en siel ons wittebrood hou, Sag kan proe en steeds Toe-oog winkend pleit vir die soetheid sonder kwade, Sien my hier en ken my lyf, want dit behoort aan jou van toon tot kop.   Haat En nou dat ek alleen, met gevlekte hand en siel […]

Lees meer

Die Hond (Vir Sammy)

Die Hond (Vir Sammy) My liefde was vir jou, ounooi. en was so sterk en eg. Opreg het ek geloop en lieg, oor jou pantoffels wat net weg. My gees en hart was goed, ounooi. en al my bedoelings edel. Maar nou wil jy nie meer na my kyk, selfs sou ek staan en bedel. […]

Lees meer

Bly

Bly As jy moet gaan, doen dit dan vlugs, in die skadu van ‘n verskoning, in die donker van ‘n leuen. Want, in alle eerlikheid, sal my hart nie meer as juis net dié kan staan. Dat jy nie wil bly, maar wel ook gaan. Maar as jy bly, doen dit eerder langsaam, in die […]

Lees meer

Woorde

Sal daar dan ook woorde wees, sou my hande, gekraak en deurspat met blou, soos die padkaarte van ouds, soekend en bewend huiwer, wanneer jy aan my raak? En wanneer die skoonheid en jeug soos ‘n verveelde minnaar aanbeweeg en langsaam en van jou vergeet? Sal daar dan ook woorde wees, sou al die blomme […]

Lees meer

Hooglied

Hooglied אֲנִי לְדוֹדִי וְדוֹדִי לִי Jou vergifnis het ek verpand vir dertig nuwe drome, toe my kruis langs jou poorte laat lê. En maar vir jou ‘n tuin geplant, met vyebome sonder vrug, net soos jy graag wou hê. Al die offers wat ek eens na jou heil’ge plek sou bring, lê vertrap soos sout […]

Lees meer

Kort

Kort Lukas 19:3 Want ek, o God, is te kort om U te sien. En ek is ook te klein om werklik by te kom. So hoe wil U, dat ek U moet dien? Is nie U, o Heer, die skepper van my vorm?

Lees meer

Soet Genoeg

Soet genoeg Suiker in my koffie, en suiker in my tee. Tjokits vir brekvis, en tjoklits vir dinee. Sweeties vir jou, en sweeties vir my. Jou lyfie is die roomys, wat deur my hande gly.

Lees meer
wag asb.

onlangse publikasie

Te min

Sielshangkas

Triptiek

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed