Latest Activity:

Die Hond (Vir Sammy)

Die Hond (Vir Sammy)

My liefde was vir jou, ounooi.
en was so sterk en eg.

Opreg het ek geloop en lieg,
oor jou pantoffels wat net weg.

My gees en hart was goed, ounooi.
en al my bedoelings edel.

Maar nou wil jy nie meer na my kyk,
selfs sou ek staan en bedel.

Lank gelee in honde jaar, ounooi
was ek ook jonk en waardig.

Maar nou is ek net steekhaarbrak,
ongehoort, onvanpas en aardig.

Tog is daar wysheid, ounooi
wat nou en altyd staan.

Selfs al is jy net ‘n basterhond,
wat huil-blaf vir die maan.

‘n Geskopte hond, ounooi
sal steeds jou handjie lek.

Selfs wanneer hy saggies kerm,
of wanneer hy dankbaar vrek.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • PJB het n geregistreerde lid geword

  • Ian wrote a new post

  • Amaspoke wrote a new post