Jongste aktiwiteit:

  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Wanneer woorde opraak

    Wanneer woorde opraak   Windverwaaid lê die woorde, gesaai in my kop. Elke skrywe begin wys 'n flop.   Muse werk vandag in iemand anders se kop, los my met net haar muise om tussen my woorde nes te skop.   Gedagtis vloei soos riviere en verdwyn in 'n groot oseaan vol niks.   Letters en...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Bestaan dit nog

    Bestaan dit nog? Briewe nat gelek en toe geplak. Seëls gaan koop by die poskantoor. Wanneer die posman kom, hol almal saam vir die brief wat kom. Ou landlyn — iemand skree: TELEFOON! sou hy lui. Vandag vervang met 'n hardfoon wat kort-kort lui. Opregte “Goeiemôre” of “lekker slaap” is vervang met prentjies deur iemand anders gemaak. Bestaan die goeie ou...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Jy was Skollie

    Jy was skollie...   Jou pa was streng, jou ma gewoon. Gebid dat God jou moet beloon.   Goed het jy bedoel, hard geval en weer probeer. Seer het jou 'n hele paar lesse geleer.   Aanvaarding was al wat jy wou hê, ongeag die prys wat voorlê.   Onder jou lag en menswees dra jy een groot wens — vrede.   Na...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Mooi tussen die lelik

    Mooi tussen die lelik   Geelgoue gras lê oor die vlakte gesaai. Reën kom en maak eers weer 'n ander seisoen sy draai.   Windpomp klak doer ver, met geleende wind vir 'n druppel of drie.   Pers blom kom groei uit niks, kom wys lewe hier is nog nie...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Ritme

    Ritme   Lirieke kom en gaan, speel oor gevoelens se bestaan.   Wysies word vaag, maar die ritme bly vir altyd staan.   Ongeloof sing die lied van twyfel, dankbaarheid prys 'n groter Naam.   Die lied wat die lewe bring, se ritme bly staan.   ©️ Ryno du Plessis 2026

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Laai meer plasings
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed