Jongste aktiwiteit:

  • Profiel foto van Anze

    Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Augustus 2026 - Aanhalingsprojek - Kommentaar en uitslae

    Baie geluk aan hierdie 9 lede! WENNERS GEDIGTE: BRONS: (1) No 9 Audrey Bierman MET Geloof, Hoop en Liefde (2) No 12 Anja Nel MET As verbeelding belangriker as kennis is (3) Geen SILWER: (1) No 8 Pierce van Tonder MET … Waar storms gaan lê (2) No...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Anze

    Anze en Profiel foto van HannelieHannelie is nou vriende

    • 3 weke
    profiel foto
    Anze
    @anze
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Donker lag

    Donker lag   Grou rys koue in die lig. Vyf sonstrale skyn. Een op die kis, die ander vier op ons.   Die lewe se vuis het jou uit my hart geruk. Ander noem jou Lacaas, ek, Pappa.   Nog so jonk, geen ander iemand om te vra: “Hoe nou, Pa?” Jou stem is...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Die dood is nie dood nie

    Die dood is nie dood nie   Anders kon my regte naam gewees het. Bang seker, my van. Iewers het ’n gans tussen swane beland... dit was ek. Vandat ek onthou, was ander slimmer, sterker en beter. Atletiek? Ma het altyd...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Gister se kis

    Gister se kis Gister lê begrawe in ’n groot houtkas, diep agter in die hart se tuin. Môre loer nog deur die venster, vandag word nog afgestof. Lankal vergete, seer se trane is opgehou huil. Lag het nog net ’n glimlag oorgehou. Soms...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Laai meer plasings
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed