Swart gee my ‘n swart roos die kleur van rou die kleur van dood die kleur van donker geen kleur(e) meer nie slegs swart verf alles net swart donker hou daarvan donker is my vriend ons ken mekaar al jare ons hou van swart (smart) geen son, slegs duisternis wanneer donker my omarm met sy […]
Skeermes tong jou skeermes tong sny diep dieper diepste jou woorde proe bitter reën oor my soos vuur woorde sny, skerper as enige mes totdat daar n i k s oorbly van my om jou te verlaat was die beste ding ooit tyd en terapie genees sielswonde totdat daar vae letsels oorbly ek het myself […]
Lavender Hill daar is ‘n plek min mense weet daarvan waar mense bang is want gangs is orals hulle soek bloed en drugs oud en jonk vrees hul lewens hier is jy niks werd niemand worry niemand weet van al die grafte van al die trane en bloed op die dorp genaamd Lavender Hill Retha […]
Ware vriende (Opgedra aan my ware vriende) (Lizan Smit, Jenny Du Plessis, Ina Combrink, Elaine van der Westhuizen, Adri Jacobs) ware vriende is vir ewig ‘n geskenk van Bo hou hul naby jou jy is in hul harte ware vriende is vir ewig hulle sê nooit nee soos aardse engele altyd daar vir jou ware […]
Hoe ver Heer (Gebaseer op die lied East to West deur Casting Crowns) hier is ek Heer ek smag na U vrede ek weet u het my sondes vergeef en dit gegooi so ver soos die ooste van die weste maar Jesus wys my hoe ver is die ooste van die weste wil nie meer […]