Jongste aktiwiteit:

Hoe ver Heer

Hoe ver Heer
(Gebaseer op die lied East to West deur Casting Crowns)

hier is ek Heer
ek smag na U vrede
ek weet u het my sondes vergeef
en dit gegooi
so ver soos die ooste van die weste

maar Jesus wys my hoe ver
is die ooste van die weste
wil nie meer wees soos ek was
slegs deur U genade is ek gered
U weet presies hoe ver die ooste van die weste is
een gemerkte hand uitgestrek na ‘n ander

U het my wit gewas soos sneeu
my donkerte verander in lig
ek het U vrede nodig Heer
kan nie leef sonder U
ek hou nie altyd aan U vas nie
maar U hou my vas

Jesus U weet presies hoe ver die ooste van die weste is
ek hoef nie te sien hoe ek was nie
deur genade is ek gered
U weet presies hoe ver die ooste van die weste is
een gemerkte hand uitgestrek na die ander

Retha Lochner ©




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed