
Kersfees begin met Christus
Verflou deur die
roesmoes van klanke
lê gister se seer in stom woorde
en onstoke harte
Benoud klou ons verwese aan die korrels
vergete die doel waarvoor ons geskep en behou word
vergete die mensdom in pyn
en smart vasgekeer
Mag die vars voetspore van vandag en mŏre jul lei
na God se see van seë, strome van liefde
branders van geluk, golwe van heerlikheid
in Jesus se vrede
Sy bestemming was die kruis, …
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Desember 2017 – Kersfeesvieringe projek