Lavender Hill
Lavender Hill
daar is ‘n plek
min mense weet daarvan
waar mense bang is
want gangs is orals
hulle soek bloed
en drugs
oud en jonk vrees hul lewens
hier is jy niks werd
niemand worry
niemand weet
van al die grafte
van al die trane
en bloed
op die dorp genaamd
Lavender Hill
Retha Lochner ©
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Viooltjie
Dit is só 'n hartseer situasie, Retha.