Jongste aktiwiteit:

Kleure

Kleure

swart is die kleur van
dood
rooi die kleur van
liefde
pienk
vir dogtertjies
blou
vir seuns
geel
is vrolik
blou
is kalm
grys
is vaal
groen
is lewe

soveel kleure
soveel betekenisse
kleur jou lewe
met kleur!

Retha Lochner ©




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed