deur Retha vir Gedigte Merkers: Pyn Share: verwante: grond Die duif en die doop 21 Februarie 2018 419 gesien 1 Kommentaar 0hou van My wond My wond my ink vloei soos bloed uit my gapende wond geen pille geen drank geen kuur vir hierdie seer dalk liefde dalk vergifnis dalk dalk is daar hoop Retha Lochner © Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
Palet
Kyk weg van die seer...hou hiervan