deur Retha vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Geluk, Genade Share: verwante: grond Die duif en die doop 12 Maart 2018 428 gesien 0 Komentare 0hou van Reënboog Reënboog het jy al gekyk gesien met oë van ‘n kind na die reënboog na die reëns elke straal perfek elke kleur uniek net so is jy kosbare mens Retha Lochner © Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende