Jongste aktiwiteit:

Progressie (Opdrag 8)

Tyd Triolet Die Tyd Triolet bestaan uit 3 strofes waar elke strofe 5 of minder versreëls bevat: Strofe 1 moet in die verlede tyd geskryf word Strofe 2 moet in die teenwoordige tyd geskryf word Strofe 3 moet in die toekomende tyd geskryf word Die strofes hoef nie noodwendig in die bogenoemde tye geskryf te […]

Lees meer

tien voor twee (Opdrag 7)

soos ek my vingers deur jou hare steek en jou oë soos saffiere blink begin ons in die oomblik wegsink hoor ek jou stilletjies smeek vir alles waar woorde ons ontbreek sal liefdesklanke in simfonie weerklink wil ek myself in jou wese verdrink leer ons saam om tyd te verneuk spoel nog eenkeer jou denke […]

Lees meer

aan die voete van my godin (Opdrag 6)

in die onskuld van jou oë waar die dae soos bloeisels onder jou voete dans daar is jy met roesbruinhare, geskape in die pêrel van ʼn volmaakte gister deur die katedrale van Floraans eggo die Primavera en Madonna se kleure in melankolie waar die soektog na roem met die wind verdwyn tog sal ek jou, […]

Lees meer

Langbome toe (Opdrag 5)

die maan illumineer my trane wat deur die vlei van verlange vloei waar moederaarde met blom en blaar herinneringe laat kom en gaan oorywerig met die son in my sak loop ek blindelings teen die kranse van jou menswees vas en hang ek my drome op tussen die l a n g bome © Ryno […]

Lees meer

Reisplan (Opdrag 4)

tussen twee spore van toe en nou staar ek deur glinsterende diamanttrane (hoopvol) na die belowende natuurskoon terwyl my vingers speels gly oor die kreukels van padkaartherinneringe tussen twee spore van toe en nou het die belofte van ‘n sewende hemel soos roet aan my handpalms kom lê – en net soos steenkool het my […]

Lees meer

Eensaamheid (Opdrag 3)

ek mis die dae van mis voor die agterdeur wat die reinheid van reën oor die berge skryf in die huis sit ek nou en luister na ñ Godsverlate noot wat melankolies neurie deur die gange van gebrokenheid dis die kamers wat koudbloedig kreun agter die skadukant van die maan waar die rook my misleidend […]

Lees meer

Pretensieus (Opdrag 2)

ek sweef op die soetsuur noot van “ek lief jou” waar ons toekoms blink in die weelderigheid van jou oë en ek veiligheid vind tussen die resonansie van fluweelwoorde wat ʼn illusie van volmaaktheid skep die realiteit was toe nooit jy nie uitgerafel en verflenterd staan ek tussen my eie braaksel van herinnerings vol sagte […]

Lees meer

Brief aan jou ( Opdrag 1)

in die donker droomskryf dae waar digtersink deur my are bloei d r u p p e n d tussen die lyne van my papiersiel daar waar ñ miljoen woorde dalk meer in die hemelruim verdwyn daar lê my liefde in die sterre geskryf en stuur ek op sonstraalgolwe net soos Breyten aan jou ñ […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed