Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

Pretensieus (Opdrag 2)

ek sweef op die soetsuur noot van “ek lief jou”
waar ons toekoms blink in die weelderigheid van jou oë
en ek veiligheid vind tussen die resonansie van fluweelwoorde
wat ʼn illusie van volmaaktheid skep

die realiteit was toe nooit jy nie
uitgerafel en verflenterd staan ek tussen my eie braaksel van herinnerings
vol sagte murmurerings van “ek haat jou”
jy het die son kom haal
wat my blindelings laat glo het in die pretensie van wat nooit eens was

© Ryno Rossouw




15 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed