Jongste aktiwiteit:

profiel foto
Ek is die draai van ‘n arend’s vlug sien kommentaar
  • @vandermerwea4@gmail.com
  • April 25, 2017

Dankie Wolfram!

profiel foto
Middernag-koor sien kommentaar
  • @vandermerwea4@gmail.com
  • April 25, 2017

Baie dankie Helena!

profiel foto
Herfsberusting sien kommentaar
  • @vandermerwea4@gmail.com
  • April 24, 2017

Eloux, jy gee so mooi gedaante aan ouderdom. Jy maak dit n plek van rus. Jy maak dit sag. Jy laat my as jongmens besef dat dit nie n straf is nie maar n pragtige reis. Nie iets waarteen ek moet opsien nie, maar iets wat ek moet inasem...

profiel foto
Carpe Diem sien kommentaar
  • @vandermerwea4@gmail.com
  • April 23, 2017

Elroux, ek mag dalk u grootste aanhanger wees! Sjoe, hierdie gedig laat iemand soos ek wat - oggend na oggend - die lewe verwens as gevolg van die swaar opstaan, skoon lus voel om in die oggend die dag te gryp! 'n Inspirasie! Lees so gemaklik en vloeiend.

profiel foto
Laaste uur sien kommentaar
  • @vandermerwea4@gmail.com
  • April 23, 2017

Lieflik. U is 'n digter van formaat. Ek dink die trefkrag van u gedigte spruit uit die feit dat u temas kies waarin u ervare is. U skryf nie oor dinge wat ver van u af gebeur nie, maar dinge wat u nou aan die hart le. Ek geniet...

wag asb.

onlangse publikasie

Onherroeplik

Middernag-koor

Sy verstaan als

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed