Onherroeplik
Ek besef -treurig- nou eers,
ek het jou lankal reeds verstoot.
Ek skeur jou stuk-stuk van my los
en bou die legkaart op my skoot.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Ek besef -treurig- nou eers,
ek het jou lankal reeds verstoot.
Ek skeur jou stuk-stuk van my los
en bou die legkaart op my skoot.
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.