Jongste aktiwiteit:

Middernag-koor

Op ‘n tydstip rondom middernag,
na ‘n sagte, eentonige reen
Sak ‘n kalm koor van stilte,
Oor die nat dakke heen.

Elke hond is dan gedwee,
Gehoorsaam en gesmoor,
Elke huilerige baba,
sluit sag aan by die koor.

Doodstil sing die stilte,
van elke slapende kind.
Doodstil sluit die bome aan,
en die wolke kalmeer die wind.

Die koor is amper flietend
Word onderbreek met skel getwis
deur ‘n rustelose mensdom
wat vergeet hoe om te rus.




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Sanette het n geregistreerde lid geword

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak