Jongste aktiwiteit:

  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    • 1 week
    Die voëlverskrikkers

    Die voëlverskrikkers   Op 'n landgoed net buite die dorp eensaam staan 'n huisie van klip en klei. Hier en daar probeer iets groei, mielies en pampoen, om meer presies te wees. Kolletjies wilde hoender en duiwe sonder pos kom skrop hier alles...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
    • Jy het hier die daaglikse van die middelveertigs in min woorde blootgelê. My kindwees in daardie moeiliketye weer so ‘n bietjie kom ooptrek. Nostalgiese belewing vir my…

  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    • 1 week
    Raponsie se prins

    Raponsie se prins   Hy was maar net 'n gewone boer. Op sy lande het hy gewerk met pik en graaf.   Die windpomp het hom voorsien van water om sy oes te seën.   Hoog bo in die skuur woon 'n meisie wie se pa vir die jong kerels...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Lank gelede

    Lank gelede Drome het gekom en gegaan soos toeka se skepe. Doelgerig, vol planne, pak ons die lewe aan soos ’n skip vol bemanning. Iewers langs die pad vaar ’n droom soos ’n skip op die see. Lewensrotse kelder dikwels ’n droom, soos...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Donkie sonder geld

    Donkie sonder geld Elke dag werk hy hard. Dra sakke vol hout, soms water, anderkeer die mens. Voor die wa word hy gespan. Moeg of siek, die donkie kry nooit ’n dag om te ontspan. Soms kan dit my so verstom: hierdie...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van SurikavdMerwe

    SurikavdMerwe Lid se profiel foto het verander

    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Laai meer plasings
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed