Beste INKers Hierdie maand, synde dit Oktober is, die tiende maand op ons kalender, wil ek die syfer “10” speels koppel aan die uitdagings. Ter inleiding: Die syfer 10 is histories nie net ân getal nie, maar ân simbool van voltooiing. Dit sluit ân reeks af en maak terselfdertyd ân nuwe begin moontlik. Van die […]

Baie geluk aan hierdie 9 lede! WENNERS GEDIGTE: BRONS: (1) No 9 Audrey Bierman MET Geloof, Hoop en Liefde (2) No 12 Anja Nel MET As verbeelding belangriker as kennis is (3) Geen SILWER: (1) No 8 Pierce van Tonder MET ⊠Waar storms gaan lĂȘ (2) No 13 Nicola Brown MET Waar niks ontbreek […]

Beste INKers Hierdie maand ondersoek ons die vryevers, opinies en blitsfiksie. GEDIGTE: 1. Skryf ‘n vryevers (geen rym, geen rigiede vorm) 2. Die onderwerp vir jou vers is geheel jou eie keuse. 3. Daar is geen voorgestelde lengte nie. 4. Spelling en ander digterlike reĂ«ls bly van toepassing. PROSA: 1. Skryf hierdie maand ‘n sterk […]

Baie geluk aan hierdie 9 lede! WENNERS: GEDIGTE: BRONS: (1) No. 1 Anja Nel MET Die storie se pad (2) GEEN (3) GEEN SILWER: (1) No. 11 Charles Skeen MET SpieĂ«lbeeld (2) No. 12 Nicola Brown MET Laat ek jou vertel⊠(3) No. 9 Johan Jansen van Rensburg MET Vaste voet GOUD: (1) No. 10 […]

Beste INKers, Soos dit dapper skrywers betaam, het ons almal saam, met of sonder fanfare, die eerste helfte van hierdie jaar nou behoorlik onder die knie. Die tyd sleep nie voet nie, en voor ons kan sĂȘ: INK, Skryf in Afrikaans, is 2026 op sy rug. Die tyd het dus aangebreek dat ons ‘n paar […]

Baie geluk aan hierdie 11 lede! WENNERS: GEDIGTE: BRONS: (1) No 4 Pierce van Tonder met Houtbaai se anneâkiint (2) No 9 Martha Maria Jones met Buitelyne van grond (3) No 15 Anja Nel met Die vallei van verlore vee SILWER: (1) No 12 Nicola Brown met Tsitsikamma (2) No 3 Charles Skeen met Bergrant […]

Beste INKers, Hierdie maand gaan ons ‘n semi-oop projek aanpak. By semi-oop bedoel ek, daar gaan geen voorskrifte wees vir konstruksie nie, maar ons gaan ‘n tema behandel. Die tema is: “Laat ek jou vertel …” Ek glimlag altyd as daar iets in ons lewens gebeur en ons die anekdote wil oorvertel, dan is sommige […]

Wenners Baie geluk aan hierdie 6 lede! GEDIGTE BRONS: (1) No 12 Johan Jansen van Rensburg MET Die stoep (2) No 16 Juanri Jansen van Rensburg MET Vir Pa (3) Geen SILWER: (1) No 17 Nicola Brown MET Kardiomiopatie (2) No 10 Awona MET Graf met sellose asem (2) Geen GOUD: (1) No 22 Marlene […]

Beste INKers Ek persoonlik dink dat onderwerpe oor die winter nou reeds al oorskryf, herskryf en deurgeskryf is, en dat geen Afrikaans-goedgesinde verder water uit daardie klip wil tap nie. Alhoewel ons dĂĄĂĄrdie seisoen nou kouvoetlik binneloop, wil en gaan ons dit nie weer of verder verken nie. Ek lees onlangs ‘n heerlike artikel oor […]

INK SKRYF IN AFRIKAANS DIG- EN SKRYFKOMPETISIE 2026 – 1 Februarie 2026 â 31 Mei 2026 2026 â KOM VIER INK SE ELF-JARIGE BESTAAN! Kom gee vlerke aan jou woorde en gedagtes!!! Â Â Ink Skryf in Afrikaans (www.ink.org.za) bied vanjaar weer ân dig- en skryfkompetisie aan waarvan die beste gedigte en kortverhale in 3 […]



