Jongste aktiwiteit:

Antwoordlose vrae

As die kruik kraak wil die wyn uitloop Wil die trane van diep binne ‘n oseaan vorm ‘n Tsunami Te veel goed. Te veel goed. Te veel GOED. Dis die rigting waarin ons almal gaan Dis hoe dit werk Soekend na antwoorde op vrae wat nie gevra mag word Hoekom Waarom Hoe Sal ek die […]

Lees meer

Verlies van ‘n wonderwerk

Soos die flap van ‘n vlerk Het my hart ontplof toe ek hoor Deur liefde en God se Handewerk Was ‘n baba in my buik ingetoor. Ons was lief vir jou, elke sekond Jy was so baie welkom by ons Alles was mooi, ‘n permanente glimlag om my mond Ek kon nie wag om te […]

Lees meer

Wie is ek vir jou

Wie is ek vir jou, dat jy my so kan verwar dat jy my met liefde kan hanteer maar ook met haat Wie is ek, dat jy met die slaan van die deur van ‘n kar my mooi laat verstaan hoe mens gevoelens uitlaat Jy maak asof ek die een met die probleem is ek […]

Lees meer

Sneeuwitjie in die moderne lewe

Terwyl die reenwolke buite saampak, sit Sneeuwitjie in haar een slaapkamer woonstel en staar by die ruit uit. Haar gedagtes begin dwaal na haar lewe en hoe alles uitgedraai het. “En hulle het lank en gelukkig saam gelewe.” – dit was die woorde wat in Sneeuwitjie se ore weerklink het terwyl sy en Prins John […]

Lees meer

As ek kon…

As ek kon sou ek vir jou ‘n reenboog vang Die maan gaan steel en dit in ons kamer hang Ek sou vir jou die Eiffel Tower gaan leen Net om tot heel bo te klim en te soen in die reen Ek sou vir jou ‘n leeu mak maak Net om vir jou te […]

Lees meer

Die lewe gaan aan

Die as bly draai, die son gaan slaap net om more weer gelukkig sy opwagting te maak Die maan – wat elke dag die son na-aap en lui-lui elke nag deur die hemelruim kraak So werk dit nog altyd, so is dit dan nou die lewe gaan aan – sy eie gang Waag dit om […]

Lees meer

Die skans

Glimlaggend hartseer bang en so bly Gaan altyd goed dankie hoe gaan dit met jou Dans dans die lewe op donder wolke verby Die glimlag om haar lippe glinster blou Hoe kan jy weet hoe die tsunami’s dag na dag Verskeie emosies in haar hart rondspoel Hoe mag jy sien hoe sy deur innerlike trane […]

Lees meer

Man van die donker

Hy is die man van die donker Wat lig uitstraal soos ‘n helder lantern in die oopte Die man wat my lewe laat klop klop klop My liefde Wit perels wat skitter as sy lippe skei Belofte van heuningsoet kus Wat veel te wense oorlaat bloed laat styg Die kleur van my liefde op my […]

Lees meer

Ons is ‘n Sprokie

Daar is drome wat ek daagliks droom van ons wat ‘n lugkasteel bewoon dan is jy my prins en ek is jou prinses ons koninkryk staan ver bo die res Daar’s diere wat praat en voëltjies wat sing goeie feetjies wat liefde bring Kabouterhuisies waar die son gaan slaap ‘n uitsig wat jou hart laat […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed