Jongste aktiwiteit:

  • Profiel foto van Charleine
    profiel foto
    Jessica Venter
    @jessica
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Charleine

    Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Die dekseltjie lig stadig, tergend
    en wys skelmpies, asemrowend,
    die tintelende geheimenis
    van waar die fynste engel-feëtjie
    skuil as sy weg van die wêreld is.
    Die plaatjies begin een-een pluk
    aan tandjies van d[…]

    Sy dans (Silwer)

    Die dekseltjie lig stadig, tergend en wys skelmpies, asemrowend, die tintelende geheimenis van waar die fynste engel-feëtjie skuil as sy weg van die wêreld is. Die plaatjies begin een-een pluk aan tandjies van die orreltjie en saam met die wyer oop neem Für Elise soos ‘n klokkie, kristalklank,...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Charleine

    Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Dans asof niemand sien nie?
    Dit maak snedig geen
    snars se skedelbeen
    saak nie.
    Of ek leef, of sweef,
    of plat op my ruggraat
    rus,
    uitgewerwel skeef
    in rigor mortis
    en uit wans –
    dit maak nul verskil nie,
    raak nie ‘[…]

    Danse macabre (Silwer)

    Dans asof niemand sien nie? Dit maak snedig geen snars se skedelbeen saak nie. Of ek leef, of sweef, of plat op my ruggraat rus, uitgewerwel skeef in rigor mortis en uit wans – dit maak nul verskil nie, raak nie ‘n siel nie, traak jou niks. So, in triplikaat en dubbel ontken kan...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Charleine

    Charleine en Profiel foto van MarsofineMarsofine is nou vriende

    profiel foto
    Marsofine
    @marsofine
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Charleine
    profiel foto
    Riaan Palmer
    @christiaanpalmer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Laai meer plasings

onlangse publikasie

Kode

ESP

Blye Bettie

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed