-
Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak
Na ‘n laat-lente, deurdag, deurnag,
noag-reën se nat,
het die lowerreus (al dig verskuil bebot),
na so ‘n heil’ge doop, spontaan in songeel
vreugdejubels uitgespat,
volmaak ons vroegsomer en snerpwinter ruiswi[…]
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak
Die woeswind waai
wes suid oos noord
bly blare deur bome
droog oor dakke draai,
verander laat-lente
se bloeisel bloedwyn
gepars uit druif
van die laaste boord
in die wingerdbruin
van vroegherfs
se skyn[…]
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak
Hierdie naweek sien ons nie
die bar Karoo
of dors bokkies en boere wat sukkel
om in God te glo.
Ons negeer ons tienrandnoot
wat na die storting
as een rand begroot.
Die heuwels en velde stoot
geloof en blare
soos[…]
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak
Jou oë stol
modder
soos die borrel van die are
deur jou hart –
sonder die seën
van sagte reën
of die soet
van sjokolade
is daar geen sagvoel,
kalfie, bokkie
…of genadeCharleine Collins © Oktober 2019
Wees die eerste om hiervan te hou!geen kommentaar -
- Laai meer plasings


