Jongste aktiwiteit:

  • Profiel foto van Charleine

    Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak

    De moer in is maklik –
    die adrenalien is goed,
    maar dit word vinnig
    en seker uitgewerk
    tot net die seer
    brandend
    skeur deur
    my hart.

    Ek het gefaal en
    kan niks fix –
    was weer heel te lig,
    want jy kan[…]

    Gestroop (Silwer)

    De moer in is maklik – die adrenalien is goed, maar dit word vinnig en seker uitgewerk tot net die seer brandend skeur deur my hart. Ek het gefaal en kan niks fix – was weer heel te lig, want jy kan nie, het nie, wil nie meer jou hart aan myne...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Charleine

    Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Hy het my gefriend request,
    my eerste liefde,
    op facebook –
    sy gesig na veertig jaar
    ‘n agteroorskopskok
    van seer en dwarrels en vrae
    van waar en wat, hoekom,
    van onthou en wat kon wees –
    ons vier dekad[…]

    Hy was toe ook bad news (Silwer)

    Hy het my gefriend request, my eerste liefde, op facebook – sy gesig na veertig jaar ‘n agteroorskopskok van seer en dwarrels en vrae van waar en wat, hoekom, van onthou en wat kon wees – ons vier dekades vloei, versmelt so bitterseer met my hart se steeds bekende gloed. Maar...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Charleine

    Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Die een ou spoor was groot
    en die ander spoor was klein –
    hul strompel hygend langs mekaar,
    so swaar op teen die duin.

    As uitasems bo uitkom,
    gaan hul rollend saam afgly
    tot amper in die see –
    gedaan en m[…]

    Rondte vir rondte (Silwer)

    Die een ou spoor was groot en die ander spoor was klein - hul strompel hygend langs mekaar, so swaar op teen die duin. As uitasems bo uitkom, gaan hul rollend saam afgly tot amper in die see – gedaan en moeg gestry. Tot bo is dit...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Charleine

    Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak

    sy’s ingenestel op my skoot –
    net drie en die sneeuste
    syste sagste soenste
    haartjies streel my mond
    die warm van haar kop
    en sekondes stil se woelwater
    deurstraal en grond
    my ganse wese,
    is in my hart geë[…]

    Die nes is leeg (Silwer)

    sy’s ingenestel op my skoot – net drie en die sneeuste syste sagste soenste haartjies streel my mond die warm van haar kop en sekondes stil se woelwater deurstraal en grond my ganse wese, is in my hart geëts nou’s sy nie meer drie nie, maar meer as...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Charleine

    Charleine het ‘n nuwe publikasie gemaak

    “ESCALATOR – UP
    FIRST FLOOR: PHARMACY AND TOYS”
    Bondel-bondel oplig en gly
    staalblokke soos ure verby
    In my kindertyd het ek gedog
    (en veerplant is mos bog)
    ‘n trappie kan jou sleep
    diep weg in jou moer
    da[…]

    ex re et ex tempore (Silwer)

    “ESCALATOR – UP FIRST FLOOR: PHARMACY AND TOYS” Bondel-bondel oplig en gly staalblokke soos ure verby In my kindertyd het ek gedog (en veerplant is mos bog) ‘n trappie kan jou sleep diep weg in jou moer daar onder die vloer, as jy nie jou litte roer en oor...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Laai meer plasings

onlangse publikasie

Kode

ESP

Blye Bettie

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed