Ek het jou gedra Ek het jou gedra oor die duine van my lyf deur nag se bangmaak-kyke het ek jou vrees verdryf Ek het jou gedra deur my hart se kronkelpaaie en jou drome het ek gebêre in onthou se koesterlaaie Ek het jou gedra in gebedewoorde op papier en jou treurpsalms gekoester deur […]

Brons Nag van verlange Kaapstad gooi sy flinkers oor nag se lyf hier waar die sterre geruisloos in die hemelruim se donker poele dryf die son het reeds lankal sy oë gaan rus daar agter Tafelberg se lenige lyf het hy sy skyn se warm asem gaan blus terwyl dag wag om weer oor die […]
Die spoke van duister ek dwaal vanaand oor vlaktes van wanbegrip tussen die korreltjies van verwarring hier waar die maan se skynsel oor my vallei van troebelwater dans onbeantwoorde vrae weergalm soos eggo’s bons tussen die hange van my siel en gaan rus dan soos onheilskadu’s in my hart se blatante onsekerheid iewers in die […]

Skink vir my die heelal skink vir my die heelal ń borrelende dag ń sopie vol van sonskyn die wind se skaterlag skink vir my die heelal oor berge vol van ys maak whiskey van die reën wyl storms buite suis skink vir my die heelal laat my teug aan druif se soet laat die […]
Hulle dink hulle is vry son het skaars teen skemer gaan lê en wolke bruis soos branders teen die blou druppels balsem die Karoo se skurwe lyf wyl genade haar in vertroosting omvou salig rinkink my oë oor die vlaktes se wyd hul bokspring tot teen die horison se lyn en ver in die stilte […]
MY BOOTJIE VAN GENADE die luggie is koel en rustig en stil dis ń vars nuwe jaar, deur God se wil my gemoed is soos die branders, effens geskommel my eggo voel maar met tye ń bietjie verfrommel sommige mense verstáán die gevoel ander het nie ń idéé van wat jy bedoel sekere […]



