Jongste aktiwiteit:

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

As dit popcorn reen

Brons Gisteraand sit ek rustig voor die TV, minding my own business, toe daar skielik ‘n helse slag van buite in die tuin my begroet. Dit klink soos crackers wat afgaan, en ek wil-wil my net vervies vir die buurt se kinders wat so vir kwaadgeld rondloop. Dis mos weer Halloweentyd! Eers wil ek opvlieg, […]

Lees meer

Villa Octavia

Villa Octavia Brons Ek was nog altyd een vir vaste grond onder my voete, vir rondkrap in die tuin en vir oor-die-muur kuiertjies met die buurman. Daardie om-die-blok wandeling met my hondekinders en die jaarlikse bring-en-braai straatbraai. Om nie eers te praat van die braai in my eie lapa nie. Maar dit het skielik, feitlik […]

Lees meer

Tiende van tienduisend

Silwer Tiende van tienduisend Here, ek weet dat ek vir u moet moet gee, ‘n tiende van dit wat ek verdien, maar Here, as u my uitgawes sien, hoop ek dat u my klein donasie sal verstaan. My *beloningspakkie wat ek maandeliks ontvang, maak my opgewonde, maar ook bang. My uitgawes word net aldag meer […]

Lees meer

Genadedood

Brons Eutanasie. Genadedood noem hulle dit in die volksmond. Daardie dood waartoe die ontvanger daarvan toestemming gee, wanneer die liggaam deur siekte so afgetakel is dat dit elke dag te pynlik is om te lewe. Daardie toediening van dood wanneer daar geen hoop op beterskap of ‘n sinvolle lewe meer bestaan nie. Daardie dood, wat […]

Lees meer

Quo Vadis

Silwer Vanmelewe is die vraag al gevra en vandag nog is dit iets wat pla. Die Afrikaner wat by ‘n kruispad staan met verengelsing wat om hom aangaan. Sal die Afrikaner hierdie oorlog oorleef, met die jong geslag wat tale verweef? destyds as ‘n kombuistaal beskou, maar tog suiwerder gepraat as nou. Afrikaans moet kwansuis […]

Lees meer

Die buurman se brak

Silwer Ooggetuie was ek nie, ek het te laat daar aangekom. Ek moes my pad oopbeur, want baie mense het saamgedrom. Maar toe ek sien wat almal sien, het ek presies geweet wat het gebeur. Daar, afgryslik om na te kyk, lê my opstel in stukkies geskeur, Die ink nog vars met my kreatiwiteit. Toe […]

Lees meer

Umgodi

Brons Aan die voet van die Imbombo berge lê die landskap en gemeenskap van Umgodi. Die eens welvarende en boomryke gemeenskap, is 120 jaar gelede gestig, nadat die destydse eienaar van die stuk grond, dit vir landelike ontwikkeling beskikbaar gestel het. Vandag is dit egter die simbool van strukturele en omgewingsaftakeling, nie onaangeraak gelaat deur […]

Lees meer

Alleen

BRONS Vir Sarel het die Donderdag soos enige ander weeksdag begin. Vyfuur opgestaan, gestort, ketel gekook en toe die gesin se wakkermaak. En dit, soos gewoonlik, nie sonder sy kwota probleme nie. Jannie kry te koud en wil nog slaap. Sarel pluk hom orent en met dreigemente begin Jannie mompelend beweeg. Sarie moet nog haar […]

Lees meer

Suiderland

Brons Met drie skepe het hy hier aangeland met die Van Riebeeck gesin aan boord. Die Afikanervolk se wortels kom plant in hierdie mooie Suiderland. Met oortuiging het hierdie volk gegroei en die oë op God gevestig gehou. Die mooi taal het heelwat later eers gekom ‘n taal waarmee die wereld notisie moes neem. Kultuur […]

Lees meer

Die Nuwe begin

Brons Ek staan voor die kas in my seun se kamer. Die atmosfeer is somber, want ek dra die seer van ‘n pa. Te vroeg het sy stem stil geraak en te vroeg het hy die hemel sy tuiste gemaak, sy kamer steeds onaangeraak. Ek staan voor die kas in ons twee se kamer. My […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak