Geagte Inkmoderator
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ek het na vele probeerslae besluit om Geel Magrietjie Vrou uit die kompetisie te onttrek. Dit het niks te doen met u kritiek nie maar ek voel dat as ek enigsins aan die gedig gaan verander ek my hart uit die gedig...
Geagte Inkmoderator
Het die veranderings aangebring soos voorgestel. Alhoewel ek stem nie saam oor die vraagteken aan die einde van die laaste sin van die derde stansa nie. Ek het wel 'n vraagteken bygevoeg aan die einde van die tweede sin van die tweede stansa. Ek vertrou u vind dit...
Jinne man hoe voel ek nou so 'n donkie se rugstring se seer onthou daar uit Namakwaland se wêreld. Ek het ook sulkie donkies geken en glo my jou storie is nie 'n liegstorie nie. Ek het dit terdee geniet en myself omtrent slap gelag. Puik!!!!!!
Geagte Inkmoderator Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ek het na vele probeerslae besluit om Geel Magrietjie Vrou uit die kompetisie te onttrek. Dit het niks te doen met u kritiek nie maar ek voel dat as ek enigsins aan die gedig gaan verander ek my hart uit die gedig...
Geagte Inkmoderator Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Opregte waardering aan u.
Geagte Inkmoderator Het die veranderings aangebring soos voorgestel. Alhoewel ek stem nie saam oor die vraagteken aan die einde van die laaste sin van die derde stansa nie. Ek het wel 'n vraagteken bygevoeg aan die einde van die tweede sin van die tweede stansa. Ek vertrou u vind dit...
Baie dankie, sal die veranderings so aanbring
Jinne man hoe voel ek nou so 'n donkie se rugstring se seer onthou daar uit Namakwaland se wêreld. Ek het ook sulkie donkies geken en glo my jou storie is nie 'n liegstorie nie. Ek het dit terdee geniet en myself omtrent slap gelag. Puik!!!!!!