Jongste aktiwiteit:

Leerlinglisensie

Leerlinglisensie

hier staan ek nou in diepe berou
wagtend in ‘n ellelange tou
om weer-eens te betaal
ek het my leerlinglisensie gefaal
moes ek die gang van skande loop
gewonder, miskien iewers die lisensie koop

in my een-en-sestigste jaar
genope gevoel om by die gehoorsames te skaar
het toe dapper besluit om “legal” te raak
vas te byt en maak wat ek moet maak
maar o gonna, die tweede toets lê nog voor
julle sal wel in die koerante daarvan hoor




3 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed