Jongste aktiwiteit:

konfrater en kwansuis


op dieselfde dag is hulle gebore
omtrent voor dieselfde gehore

volgens oorlewering
was sy een van sy konfraters
van jongs af ‘n blik kapater
maar of hul kwansuis
dan vriende was
die weet ek nie

vandag is albei oud
meer as vyftig jaar getroud
sus en so het hul altyd geken
maar nooit juis saam gestem
daarom dalk en kwansuis
die konfrater ding

©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed