Jongste aktiwiteit:

profiel foto
TOT DIE STORMS BEDAAR sien kommentaar
  • @MarthieJoubert
  • Junie 4, 2024

waar kry ek die kommentare wat jy altyd lewer op die maand se werk? sorry

profiel foto
DOBBEL MET LEUENS sien kommentaar
  • @MarthieJoubert
  • Junie 4, 2024

Dankie vir daai no spaar my baie sooibrand sal jou wats up gou beter word hoor Marthie

profiel foto
DOBBEL MET LEUENS sien kommentaar
  • @MarthieJoubert
  • Mei 23, 2024

Lollie, Marthie hier ek het jou vrienskap versoek geantwoord maar nouja nog maar elektronies gestremed weet ek tog nie waar dit geland het nie. Met jou skrywe van 2017 Dobbel met Leuns kan ek my nou 100 present mee vereenselwig. ja vergewe moet jy sodat ook jy vergewe kan...

Môre Anza, wel ek is nog nie lank gegoeg met INK bekend nie behalwe dat ek die gevoel kry dat ons dieselfde waardes koester en so weet ek eerlikheid is die basis van Ink. Ek hoop van harte dat ek komentaar op my werk sal kry hetsy goed of krities,...

wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed