Jongste aktiwiteit:

TOT DIE STORMS BEDAAR

So is die lewe

 

TOT DIE STORMS BEDAAR                     INK

My vriend:

Jy is besig om die stukkies mens

langs die pad op te tel,

my weer ’n heel mens te maak

 

deur dit stukkie vir stukkie aanmekaar te las.

Ek voel veilig in daai groot hande van jou,

want vir ’n rede aan my onbekend

weet ek in tye van groot gevaar

 

dáárdie hande my sal toevou,

tot die ergste storms bedaar!

 




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed