Jongste aktiwiteit:

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

Die lig daarbinne

Januarie projek Klas silwer: styf teenaan my mondigheid in tagtig se lente wat in die son se lig geblink het begin my gedig in sagte stroke seesand met woorde wat soos wonde uit my digterskeel bloei oor my sukkeltes en siektes en sonde drie leefsiele soos springbokke vertrop verskyn asof uit niet in my visier […]

Lees meer

Te naby my

Januarie projek Silwer Te naby my jou hande het te klein geword om my vas te hou my tentpenne moes ek verder inslaan sodat my skadu steeds skuiling kon bied aan die siele wie se dag sterf soos ‘n rot op sy rug ek het losgeraak van die pyn en seer en van jou so […]

Lees meer

Gedemptheid (Silwer klas Desember oop projek)

Gedemptheid ek dink deserdae aan die tye alhoemeer in die geheuegreep van gister toe my verlede nog suiwer was soos die dorp se stilte so sonoor wat in die namiddag gestol het tot’n wasige weÑ‘moed durend totdat die kerk van klip se klokke beierend gebulk het deur die torings se kantele as gedempte gesange van […]

Lees meer

Onthou (Klas silwer: Desember oop projek)

Onthou ek onthou deesdae maar sleg seker maar oor my oorsaaklike verval tydens hierdie taktlose tydsinterval van veselverwering en verstandsbeleg   ek raak boonop ook gou boekbabelaas met my yl woordweefsels wat skielik stop dis ‘n gesukkel om rym en vers te laat klop dus volg ek ‘n ongewone trant         helaas   want my onthou […]

Lees meer

Ter aarde bestellings (Silwer klas November/ Desember oop projek)

Ter aarde bestellings want eintlik maar net veronderstel is om sombere samedrommngs van familie en vriende en aangeweefdes te wees maar met koek en tee en samoosas wordend geleenthede van gemeenskaplike groetbrigades van lofpsalms en hallelujas en amens oor vervaldes wat ek hoegenaamd nie eien aan die hordes hiperboliese himnes nie wat my altoos bring […]

Lees meer

Repliek Oop projek klas silwer November/Desember

Repliek gister se goed geankerde fondamente van ons bronsbakens bonkig en blink en klepels van kerkklokke wat in afrikaans koorlik klink dit is net artefakte nou wat doelloos draal deur die droewe driwwe van die vier en veertig dissidente ja, die kopdoek korps van die kapsie kultuur wat ons vasspyker teen hul presumasiemuur ons betaal […]

Lees meer

Tydskeep op my regterhand

Tydskeep op my regterhand swart klad die streep skryfsimbole die blanko blanje binneblad van my nota bene boek deur subtiel aan stilte die geïmpliseerde belewenis van klank en krap in kode en kadens se bedekte betekenis weer te gee as ‘n geleefdheid van vertolkte sintuiglike waarneming deur ervaring van pyn en perk se pragmatisme waar […]

Lees meer

YHWH Mei projek Silwerklas

YHWH my tyd het stof geword en die laaste woord is reeds gesê die stilte het nou opgehoop deerlik dra ek die dood binne-in my ontheemde liggaam wat my einigste maandaat was om die aarde lief te hê nou word ek laai vir laai uitgepak en dis net die leë binnekant wat my nog raak […]

Lees meer

Skabreus Silwer

Skabreus ek slaan my oë op na die halfgehapte witteberge wat onverduurlik in grouheid gryns en gloei en bokkerol bevestig en beaam van wat ek geleer het van moederskoot reeds   waarvandaan sal daar hulp kom vir die swak sieligheid van my beroerde binneste bekonkeldheid man niemand en niks word meer heel nie orals lê […]

Lees meer

Vloedsvaart Afdeling silwer

Vloedsvaart … Vaalvloedswater storm booskolkend in volvaart soos wolkswatte spoel sy spatskommel van gemmerbruin blinksdonkerte trommend en ketting keringloos in nydige natheid moerig stroomaf stroomsendeling sonder ‘n stapskaart met die evangelie van drenksdood wat gena’loos bo-oor alles wat ontydig in eenvoud wou lewe ‘n eintydspreek afsteek en selfvervullend in profesie in sy jaloersheid se selfsugpad […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak