Jongste aktiwiteit:

  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Donker lag

    Donker lag   Grou rys koue in die lig. Vyf sonstrale skyn. Een op die kis, die ander vier op ons.   Die lewe se vuis het jou uit my hart geruk. Ander noem jou Lacaas, ek, Pappa.   Nog so jonk, geen ander iemand om te vra: “Hoe nou, Pa?” Jou stem is...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Die dood is nie dood nie

    Die dood is nie dood nie   Anders kon my regte naam gewees het. Bang seker, my van. Iewers het ’n gans tussen swane beland... dit was ek. Vandat ek onthou, was ander slimmer, sterker en beter. Atletiek? Ma het altyd...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Gister se kis

    Gister se kis Gister lê begrawe in ’n groot houtkas, diep agter in die hart se tuin. Môre loer nog deur die venster, vandag word nog afgestof. Lankal vergete, seer se trane is opgehou huil. Lag het nog net ’n glimlag oorgehou. Soms...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Tearlach

    Tearlach het ‘n nuwe publikasie gemaak

    lente fees

      kinderpret ontaard in geweld verdraaide valse waardes ingegroef deur vals media naratief verwater eens geankerde morele waardes na onnadenkende jeugmisdadige “pret” dit alles loop uit op moordadigheid grippe, grappe, gross’e lei tot lewensverlies dan wil ouers dit regverdig terwyl hul self fouteer self geen rekenskap wil erken net nog een laer vlak van hedendaagse barbarisme bereik   © Tearlach.  

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    2 Kommentare
    • Verby

      Staan op my liefling.
      My mooiste kom tog hier.
      Die winter is verby.
      Die veld blom geil,
      helder geel, oranje, rooi.
      Dis tyd om saam te sing,
      ‘n loflied, vir ‘n weer begin.
      Voëls kondig vrolik aan
      daar is weer ‘n nuwe kans
      om foute reg te maak.
      Gister se winterkou
      agter te laat en toe te vou
      in wat was en vergete is.
      Staan op my liefling
      Die winter is regtig verby!

      Leon Forsman©️

  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Winter in die lente

    Winter in die lente   Grou grys hang die mis tot laag op die grond.   Ysige wind kruip deur elke venster en gaatjie.   Strande leeg, almal getooi in serp en jas. Hierdie koue ken hul goed.   Terwyl die binneland begin bloei en stadig regmaak vir die reën se groei,   bibber die Munders en baaiers teen die Namibkus.   Winter...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Laai meer plasings
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed