Jongste aktiwiteit:

  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Na waters waar rus is

    Na waters waar rus is... Massa water lê sy grens, die magtige Chobe dra ook sy naam van Kwando-rivier. Seekoei en krokodil noem dit hul huis, waterbok en leeu maak hul op sy walle tuis. Tussen mens en dier maak hul ’n...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Die beste koppie koffie

    Die beste koppie koffie Soggens vroeg begin die dag met koffie op die stoep. Soms met beskuit, of net ’n sigaret. Ek verkies hom swart, sonder suiker. Jy dalk soet en met melk. Die oggend begin, natuur begin praat. Saam sit ek en...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Ou Boereplaas

    Ou Boereplaas Oral oor ons mooie land, van elke hoek tot kant. Spog, plase, met dropperpale en grensdraad, party hoog, ander laag. Elke plaas dra sy naam. Windpompe hier en daar te sien, bees of skaap of selfs net ’n land. Vir...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    • 2 weke
    Net niks

    Net niks Gemoed sleep soms swaar. Die lewe se storms wil net nie bedaar. Gejaag na niks en stemme wat spook. Van alle vrede reeds beroof. Vind iewers vir niks. Geen woorde om te verduidelik, geen “jy moet” nie. Daar waar niks rus...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    • 2 weke
    Hart se wens

    Hart se wens... Soos die res van die wêreld se grootste droom, word sukses gejaag om rykdom te behaag. Tyd raak minder, uitgawes meer, om jouself te wees het langs die pad verlore geraak. Roem het 'n duur prys om te betaal,...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Laai meer plasings
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed