Jongste aktiwiteit:

Net niks

Net niks

Gemoed sleep soms swaar. Die lewe se storms wil net nie bedaar.

Gejaag na niks en stemme wat spook. Van alle vrede reeds beroof.

Vind iewers vir niks. Geen woorde om te verduidelik, geen “jy moet” nie.

Daar waar niks rus is die geraas geblus. Rustig agteroor en niks om meer te verloor.

 

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed