Jongste aktiwiteit:

  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    • 2 weke
    Elkeen het sy plek

    Elkeen het sy plek... Wat sou die ou wêreld wees sonder elke dorp se skinderbek, die molesmaker en die man voor in die kerk? Gelukkiges swem in geld, armes verdrink in sorge. Tog kommer die ryke oor al sy skatte, en...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Marlene Erasmus

    Marlene Erasmus het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Erosie (Goud)

    Erosie   en daar staan jy nog: Adamastor   waar Afrika sy donker skouer teen die suide draai   waar die wind ou stories uit jou klipskeure haal   sout lê wit in jou klipplooie   ek kom nog   sonder vlag sonder kruis sonder naam   net water en met die maan se hand teen my rug   ek kom vou om jou...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    1 Kommentaar
    • Pragtig, dankie vir jou inskrywing vir die September 2026 – My Opinie projek

  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Hier op my stoep

    Hier op my stoep Die oggend is nog stil van die geskarrel van 'n mens. Natuur maak sy diere wakker. Ek sit en lees dit wat uit die mens se hart wil wees. Party is verlief, ander treur en sommiges is dankbaar. Daar is...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    As die wind sal waai

    As die wind sal waai Ou blikdam, staan amper al 'n honderd jaar. Plek-plek het hy geroes, gaaitjies soos 'n sif. Met boer se raad is die dam gelap. Sy sente moet hy vir nou eers raap en skraap. Hy het alles...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Droë aarde

    Droë aarde Met pik en graaf werk die boer sy land. Hande vol blase, stukkend gewerk. Hy stap deur die land en kyk na die krake, terwyl die son aan sy skouers kou. Hier was al water, maar die reën kom eers...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Laai meer plasings
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed