Jongste aktiwiteit:

profiel foto
Blaarverlorenes sien kommentaar
  • @Paulstienpretorius
  • Augustus 29, 2021

Die vorm van hierdie werkie trek nie maar bloot net aandag nie - dit adem vindingrykheid wat meer emosie en nostalgie blootlê as wat dit met die eerste oogopslag voorgee. Baie dankie dat ek kon deel!

profiel foto
Hoe sal jy ooit? … sien kommentaar
  • @Paulstienpretorius
  • Julie 2, 2021

Inderdaad 'n waarheid wat met besonderse vernuf en emosie aangebied is. Pragtig! Dankie dat ek kon deel.

profiel foto
WAT IS DIT? sien kommentaar
  • @Paulstienpretorius
  • Julie 1, 2021

'n Heerlike wandeling deur jou gedagte-grepe wat my onwillekeurig aan Spreuke 31 herinner. En ja, as ek veral let opjou slotreëls, dan kan ek maar net be-aam dat "...'n Vrou wat die Here vrees, sy moet geprys word." Genotvol gewees om te kon deel. Dankie.

profiel foto
DIE LIEFDE (Brons) sien kommentaar
  • @Paulstienpretorius
  • Julie 1, 2021

Laataande klink jou lied van die liefde asof dit eon-tye sal voortduur... Pragtig!

profiel foto
Vrystaat sien kommentaar
  • @Paulstienpretorius
  • September 7, 2018

Lanklaas hier rond, maar die verlange word nie deur swye verjaag nie... 'n Werklik-pragtige werkie!

wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed