Vir my Pa. Wanneer Die Amarillas Blom. (Brons) Wanneer Die Amarillas Blom. (Brons) Wanneer die Amarillas blom weet ek in my hart die Lente het weer gekom ek sien jou voor my geestesoog en jy vertoef ‘n wyle weer dan onthou ek jou waar jy in die blombedding skoffel die son wat koelbloedig brand […]
Straat Prediker. (Brons) Dit was ‘n bloedige warm dag. Ek het in die parkeer area van die winkelsentrum in my motor gesit en wag vir my man. Tussendeur die gedonder en gebulder, van die letterlik helse geraas rondom my, hoor ek hom. Bo die gedreun van die doef, doef, doef dromme van die wêreld, […]

Rentmeesters. (*BRONS) Indien ons self sou kon skep soos God sou ons onbekende mense met ons skeppings werke vertrou het? Sou ons die mensdom so vertrou dat ons sou weggaan en alles wat ons besit, aan hulle oorgee totdat ons terugkeer? Lastige vraag. Wie sal dit nou doen, vra jy? God het dit gedoen. Daarom […]
God Loop Op Water. (BRONS) *Rudolf en *Camilla loop deur die vakansie oord. Toe hulle verby die swembad loop speel-stoei hulle en Rudolf stamp haar per ongeluk aspris in die diep kant van die swembad. Hy staan en skaterlag. “Sy skop-skiet na bo. Is jy simpel? As jy dit ooit weer doen,” sis-gil sy […]
