Jongste aktiwiteit:

  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Net soos jy is

    Net soos jy is Deur: Ryno du Plessis In ’n wêreld verblind, het die mens God se woord vermink. Bang vir wat die mense gaan sê, raak ons doof oor dit wat Jesus wil hê. Jy is genoeg vir Hom. Moet nooit laat enige...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Tyd vir omdraai

    Tyd vir Omdraai Deur: Ryno du Plessis Stormsee, donker dae het ingetree. Met my eie krag wil ek die woeste vermag. Die lewe eis al my krag. Branders van verkeerd spoel oor my; ek kan hulle nie vermy. Dit is nou te laat. Hoe sal...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Hartsvrugte

    🌿 Hartsvrugte deur Ryno du Plessis Elke hart dra sy vrug van goed en kwaad, geloof, ook haat. Olywe is nie druiwe nie. Appelbome dra nie pere nie. Verdraai ons nie opregtheid soveel kere nie? Die vrug waarby ons kan baat, lewer ons met...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Sy hand

    Sy hand deur: Ryno du Plessis Voëltjies sing saam met die nuwe son wat die dag bring. Die mier bring sy kant, selfs nie bang vir ’n olifant. Hoeveel meer is ek en jy? Steeds kan ons nie help om God se hand te...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Profiel foto van Ryno Du Plessis

    Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak

    Olyftak vir vrede

    Olyftak vir vrede Deur: Ryno du Plessis Sonde water het die aarde verwoes. Net Noag was die vloed verhoed. In die bek van ’n duif kom die teken: die ark het ophou dryf. Met my hoed in my hand vra ek vandag verskoning...

    lees meer
    Wees die eerste om hiervan te hou!
    geen kommentaar
  • Laai meer plasings
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed