Jongste aktiwiteit:

Olyftak vir vrede

Olyftak vir vrede

Deur: Ryno du Plessis

Sonde water het die aarde verwoes. Net Noag was die vloed verhoed.

In die bek van ’n duif kom die teken: die ark het ophou dryf.

Met my hoed in my hand vra ek vandag verskoning oor my sondevloed oor jou land.

Ek bring ’n olyftak van vrede.

Mag jy dit in jou hart vind om my te vergewe.

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed