Sy hand
Sy hand
deur: Ryno du Plessis
Voëltjies sing saam met die nuwe son wat die dag bring.
Die mier bring sy kant, selfs nie bang vir ’n olifant.
Hoeveel meer is ek en jy?
Steeds kan ons nie help om God se hand te vermy.
Hy beloof ons ’n lewe kommervry; steeds verkies ons die weg waarheen twyfel lei.
© Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.